56 tuis Oktober 2017
KOMBUIS# 4
Met ân uitsig
Weens die streng argitektoniese hoogte-
bepalings in Bekbaai Paternoster het Laura
en Dieter Matzner hul huis op verskillende
vlakke gebou. En die 23 m²-kombuis
geïnstalleer deur BC Woodworks is letterlik
die hart van dié huis â reg in die middel op
ân tussenvlak. Bo is nog leefvertrekke en
slaapkamers en na onder is ander leef-
slaap- en stoorvertrekke.
âDie kombuis is regtig die middelpunt van
ons bestaan hierâ verduidelik Laura
eienaar van Muto Interior Design in Pretoria.
âAlles vertak immers van hier en almal kan
kommunikeer met wie ook al hier doenig is
- selfs van die bank op die boonste vloer af.
Dis baie gesellig.â
Die enigste nadeel van so ân oop kombuis
is dat daar min bo-kaste is gevolglik is
pakplek min. âDit het slim beplanning gekos
om alles in te pasâ vertel sy.
[DIE AFWERKING]
Werkblaaie Aburahout van
Rare Woods geseël met
Woodoc Exterior; vlekvrye staal
deur Zestwerke
BaksteneZŽÄŶ^įŶÇÄŶޯŽįÅŬ
Vloere Sement met Earthcote
dÇÅŶÆÄÄŬįůÅÄŶÄůÄÄÆ^ÄÄŝį
Trappe
na onder
Dié tweedehandse
eikehouttafel met
sy afklap-blaaie is
Laura se gunsteling-
meubelstuk in die
kombuis.
Lara-stoele van
Weylandts
Ons is dol oor...
die slim pakplek
vir die smeulstofie se
brandhout.
Dis in die detail
By gebrek aan mure vir
kragpunte is opspring-
kragstasies in die blaaie
ingebou.
Ons is dol oor...
die kombinasie van
aburahout rou bakstene
wit gespuitverfde MDF
en vlekvrye staal (langs
die stoof) in dié
gesellige kombuis.
Laura se raad
vir kombuise
- Moenie die kombuis afsny van die
leefruimtes of dit in ân koue donker
gedeelte van die huis plaas nie. - Bedink die gevoel van die res van die
huis sodat die kombuis ân verlengstuk van
daardie prentjie vorm. Ek hou van ân
moderne gevoel afgewissel met ân ou
meubelstuk hier en daar â maar dit moet
ÍŶŽƵÆÄŶÆÄŬÄÅÆÄŵÇÄÄÆÍŶÅÄÍŶÄÅÄŵÄÄŬ
oudgemaakâ nie. My kombuis weerspieël
ÅÅÄÆÄÅÄĮůޯŽĮÄÍ - Kyk na die kleurskakerings van die
natuurlike omgewing en bring dit in die
huis in. - Alhoewel die kombuis se vensters aan
die suidekant is kry die aangrensende
informele eetkamer aan die noordekant
baie lig en son wat verseker dat die
kombuis ook helder en warm is. >>
KONTAK Muto Interior Design 083 450 3637 muto.co.za