120 tuisNovember 2017
kos stap vir stap
DeurJohanéNeilson
FotoâsFrancoisOberholster
(^123)
456
Diédekadentenougatsmaaknanogân stukkiedankie.
1 Spuitân kleinbroodpanmetkleefwerendekossproeienvoerdituitmetdieryspapier.
2 Verhitdiesuiker glukoseenkookwaterin ân kleinkastroloorlaehitteenroertotal die
suikeropgelosis. Ditis belangrikdatdiemengselniekookvoordatal diekristalleopgelos
hetnie.Houân bakkiekookwaterenân kwassiebyderhandenspoelenigesuikerkristalleaf
watbodiewaterlynomdierandvandiepotvorm.
3 Bringdiesuikermengseltotkookpuntenlaatkookditvir 8â10minutesonderomte roer.
Asjy ân suikertermometerhetmoetdietemperatuur 140 °C bereik.Of skepân klein
hoeveelheidin ân bekertjieyswaterenvoeldaaraanmetjouvingers;as dieballetjiekliphard
wordensteedsdeursigtigis hetditkraakstadiumbereikenis diestroopreg.
4 Klitsdieeierwittetotsagtepuntevormenvoegdiestroopin ân dunstraaltjieby
terwyljy driftigklits.Werk vinnigenmaaksekeral diesuikerstroopwordingeklits.
5 Wanneerdiemengseldikentaaiis roerjy diekakaoneuteenvrugteby enskep
ditin dievoorbereidepan.Gebruikân natlepelomdiebokantgladte vryf.
6 Sifân lagiekakaooor. Laatdienougatheeltemalafkoel;laatstolditdanverkieslik
oornagopân koelplek(nÃé in dieyskasnie).Keeruitensnymetân warmmesin
skywe.Bêrein ân lugdigtehouer.
Njamnjamnougat!
Sjokolade-nougat
Diéresepis aangepasuitThe Little
Book of ChocolatdeurJoanneHarris
enFranWarde.Disân wennerwat
jouwegvoernaFrankrykendiestel
vandiefliekChocolatâ genoegrede
vir oordaadmetregtewarmsjokolade
of ân sopiesoetwyndaarby.
Genoegvir1 broodpannetjie
Bereidingstyd: 30 minute
Gaarmaaktyd: 10 minute
- 1â2velleryspapier
- 420g (500ml)strooisuiker
- 175g (125ml)vloeibareglukose
- 150mlkookwater
- 2 ekstragrooteierwitte
- 30mlkakao
- 200g geroosterdeneutegekap
- 150g droëvrugte(onshetbosÂ
bessiesenverglansdesitrusskil
enkersiesgebruik)
Pst!
Eetbareryspapieris by
spesialis-bakwinkelste kryen
helpomdienougatbymekaar
te houendaardie
kenmerkendetekstuuraandie
buitekantte gee.