22 tuis November 2017
leserhuis
In die eetkamer
vorm die
baksteenmuur
ân tekstuurryke
agtergrond vir
die meubels ân
gebalanseerde
mengsel van oud
en nuut.
Tafel van Pierre
Cronje;
stoele van
Block & Chisel;
staal- en-glas-
kabinet van
Madam Botany
Andries het die
tweedehandse
vertoonkas in die
eetkamer (bo) self
afgeskuur. Die
paartjie is dol oor die
verweerde voorkoms
van die Cemcrete
Cretecote-vloer. Die
paar Mothmask-
litografieë deur Judith
Mason was ân geskenk
van Andries se ma
Marieta Brink.
Ek sal eerder tyd by die
huis deurbring as om rond
te ry. â Andries
Ons hartsgoed
âOns huis vertel beslis die verhaal van ons lewe saam
en dit verander heeltydâ sê Jayne. âToe ons die huis
gekoop het het ons ân klein begroting vir dekor gehad
so ons het oor die afgelope vyf jaar geleidelik dinge
bygevoeg. Ons hou van tweedehandse meubels met
karakter en snuffel gedurig deur Knysna se
tweede handswinkels op soek na ongewone
winskope.
âOns is nou eers halfpad maar het die bewuste
besluit geneem om vir eers sonder goed klaar te
kom tot ons iets kan koop wat ons regtig na aan die
hart lê.â