Die somer is hier!
Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)Diere-
maniere
Tongtippietoets
Charlie stel die nuwe grasspriete
op die proef. â Charleen Buys
RoodepoortSonsoeker
Mika spin van plesier!- Mareli Ahlschlager
Kaapstad
Lekker op die plaas
Zuri neem ân blaaskans in die lemoenboord.- Naara Collett Groblersdal
Platgeslaan
Liquorice se gemaklikste posisie is
op die naat van haar rug â of sy
nou slaap of speel!- Janine Olivier Harrismith
Nuut op die mark!
Hillâs Science Plan No Grain
(R219 per 2 kg-sak hondekos;
R269 per 2 kg-sak katkos) is
beskikbaar by veeartswinkels en
bied goeie voedingswaarde
sonder enige bygevoegde graan
of gluten. Dit word gemaak van
natuurlike bestanddele en bevat
geen kunsmatige kleur- geur- of
preserveermideels nie. Hillâs No
Grain is ân perfek gebalanseerde
voeding wat maklik verteer.
Besoek hillspet.co.za.raad