Gunstelinge op Keerweder
- Rose veral âDouble Delightâ âIcebergsâ
en âSouth Africaâ - Daglelies (Hemerocallis-hibriede)
- Agapante (Agapanthus)
- Boomvarings (Cyathea dregei en
C. australis) - Aronskelke (Zantedeschia aethiopica)
- Asaleas (Rhododendron-spesies)
- Krismisrose (Hydrangea-spesies)
- Bosveronica (Hebe)
- Ligularia (ân ouwêreldse plant waarna
Justine baie lank gesoek het!)
November 2017 tuis 95
Die Siebritse plant gereeld bome in die tuin: koraalbome
naaldeike moerassipresse Turkse eike die bekende
Europese eike en watereike. âOns sal nie die Turkse eike
wat ons die afgelope paar jaar geplant het groot sien nie
maar ons plant dit vir toekomstige geslagteâ sê Justine.
âIcebergâ en âSouth Africaâ is van my
gunsteling-floribundarose. Hulle blom
aanhoudend en word nie eintlik siek
nie. Plant hulle in massas
dis altyd pragtig! â Justine
Justine maak graag tuin
onder die ou akkerbome.
Hier groei skaduliewende
plante soos asaleas
geraamteplante en
Cordylines.