Tuis. 07

(Tuis.) #1

6 tuis Julie 2017


ons lesers sê


Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê Posbus 1802 Kaapstad 8000 of stuur e-pos
na [email protected]. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/
tuistydskrif of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag.

Die redakteur behou die reg om briewe te redigeer.

KORTLIKS

Geniet die weelde en gemak van MRP Home
se Premium Range-beddegoed. Dis gemaak
van 100%-katoenperkal wat beteken dit haal
asem terwyl dit jou warm hou – perfek vir die
winter! Dié Winter Warmth Premium Range
kom in verskeie patrone en style asook
ůĂŬĞŶƐǀĂŶĞůŬĞŐƌŽŽƩĞĞŶĨĂƚƐŽĞŶ͖ĚĂĂƌŽŵ
sal dié geskenkpak jou snoesig en sag laat
slaap regdeur die koue maande!
ͻsŝƌŶŽŐŝŶůŝŐƟŶŐ͕ďĞƐŽĞŬ mrphome.com
of MRP Home se Facebook-blad.

Die skrywer van dié maand se
wenbrief kry ’n MRP Home-
geskenkpak ter waarde van R1 500!

WEN!


Onlangs vang
my oog weer
die kleurvolle
ehekelde mat
n die Junie
2016-uitgawe.
Die adrenalien
skop in – hekel is
mos my passie!
Ek doen toe eers
’n toetslopie
met oorskiet-gare en ’n kleiner hekelpen.
Weens ’n fout wat ek in die sewende ry
ďĞŐĂĂŶŚĞƚ͕ŚĞƚĚŝĠŵĂƚũŝĞĞīĞ͞ďĂŬ͟ŐĞƚƌĞŬ͘
Geluk by die ongeluk: Dit lyk alte fraai as
ronde kussingoortreksel! Maar vir die mat
het ek die patroon noukeurig gevolg!


  • Cecilia Brand Pretoria


ŬŝƐůŝĚǀĂŶWĂŝŶƟŶŐ'ƌŽƵƉ͕͛ŶǀĞƌĨŐƌŽĞƉ
op Facebook waar ek my passie deel met
beginners sowel as ervare verwers. Graag
wys ek die foto’s van hoe ek my hele huis
oorgedoen het deur alles self te verf en op
te knap. Kom kyk gerus! – Tersia van Graan
Welkom

WENBRIEF Ons bly op hoogte


Marné Pool van Clanwilliam
skryfAs onderwyser wat onlangs
verloof geraak het het ek die
afgelope kwartaal ’n nuwe pos
gekry getrek troureëlings getref
en graad gevang! Natuurlik kon
ek nie wag dat die vakansie
aanbreek nie – dit was dol!
Gedurende die vakansie loop ek
toe twee ou gehawende bedkassies op ’n vei-
ling raak en met ’n halwe idee ’n kwas en ’n blik verf en inspirasie uit verlede jaar seTuis
Verf Dit begin ek en my verloofde ons eerste mooimaakprojek saam. Dit het my nie net laat
vergeet van die dol kwartaal wat verby is nie maar ek en my verloofde kon van mekaar leer
ons het pragtige nuwe kassies en is aangespoor om ’n laaikas in dieselfde styl by te dam.

Johanna Pliska van Kathu skryf ’n Mens vergeet soms hoe bevoorreg ons is om te kan
rondry geleenthede bywoon dinge bekyk en beleef. My pa was vir 16 jaar bedlêend voor hy
in Januarie verlede jaar oorlede is. Nou is my moeder se gesondheid ook nie na wense nie en
rondry is nie altyd moontlik nie. Ons huis is ons hawe en ons tuin ons trots. Ons hou daarvan
om ons plek mooi te maak en te geniet ondanks omstandighede wat ons by tye “inhok”.
Tuis is dus vir ons ’n belangrike skakel met die nuutste dinge op die mooigoed-rak praktiese
wenke in en om die huis tuin-idees en lekker resepte om ons kuiermense mee te bederf. ’n
Groot dankie aan die span wat soveel insit om die beste daar buite vir ons huis toe te bring.

My tannie het ’n plaas ... Angé Nel van Bethlehem skryf Ek neem
my nou al hoe lank voor om foto’s van my tannie se tuin aan te stuur. Hulle bly op ’n
plaas tussen Piet Retief en Pongola en sy inspireer my elke keer as ons gaan kuier met
haar tuin- en huis-idees. Sy het die mooiste groot oop stoep plaashuis en -tuin – nes die
huise wat ons so dikwels in Tuis sien. Daarom deel ek dit graag ...

M s v a g e a G

Voor


Corlia Booysen van Pretoria skryf
Ons was onlangs vir ons wittebrood in Bali
Indonesië. Hier kuier ons luilekker by die
swembad met ’n tikkie Suid-Afrika by ons.
My man koop glad nie tydskrifte nie en wan-
neer ek hom wel met een in die hand sien
kan ek maar weet dis Tuis! Hy is mal oor die
resepte en selfdoen-afdeling.

Op wittebrood


s

Jan en San Tuisbly


Na


O m d g i 2 D s m E ’

kit ’ kli
Free download pdf