Tuis. 07

(Tuis.) #1

Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)


Die rustigheid vanself
Bobby het beslis ’n luilekker lewe!


  • Colleen Pansegrouw Johannesburg


’n Gedugte paar
Die sussies Katja en Simba is al van babadae af onskeibaar.


  • Annemie McCallaghan Brandfort


Gooi my maar toe
Matewis lê nou sy lekkerste lê!


  • Lindi Kotzee Pretoria


(en haar beagle Frodo)


Dekor-diva
Die Bostonterriër Roxie poseer
langs haar gunsteling-bykomstigheid.


  • Anel van Zyl Tygervallei


Winter is mos ’n tyd vir lekker


warm en knus bly ...


Diere-


maniere


Nuut op die mark!
Verslind jou hond sy kos as’t ware met een sluk?
Rek sy maaltye met die Fun Feeder Mat (R199
elk shingavet.co.za). Die bakkie van buigsame
voedselveilige rubber laat etenstyd soos ’n lekker
speletjie voel maar sal nie onder hom uitgly of
omdop nie. Só kan jou
viervoetvriend leer
om sy kos teen
’n gesonde pas
te geniet.
Free download pdf