Tuis. 07

(Tuis.) #1

Julie 2017tuis 87


KOMPETISIE


SKRYF SO IN


  • Aanlyn by tuis.co.za.

  • SMS die woord SEALY
    gevolg deur jou naam huis-
    of e-posadres na 33409
    (elke SMS kos R150);
    sien ons kompetisiereëls
    op bladsy 127.
    SLUITINGSDATUM
    31 Julie 2017


Vier gelukkige lesers


kan elk ’n koningingroot


Sealy-bed ter waarde van


R12 000 losslaan!


WEN


D


aar is min dinge so lekker soos ’n snoesige bed op ’n koue
winteraand of om ná ’n lang bedrywige dag in jou Sealy
Posturepedic weg te sak. Dis die toppunt van weelde en
gemak met elke deel omhul deur perfek gestikte kwiltmateriaal elke
veerstelsel ontwikkel vir die beste ondersteuning van jou lyf en elke
gemak-laag noukeurig uitgesoek.
Met meer as 100 jaar ervaring in die bed-bedryf is Sealy die
toonaangewende vervaardiger van slaapstelsels. Sealy Posturepedic-
beddens is oorspronklik saam met voorste Amerikaanse ortopediese
chirurge ontwikkel en dra steeds by tot jou gemak én jou gesondheid.
Die gepatenteerde ontwerp kombinasie van hoëgehalte-materiaal
en Sealy se toewyding tot volgehoue ontwikkeling en verbetering van
hul produkte maak Sealy die eerste keuse vir beddens.
’n Beter nagrus verseker ’n beter dag en ’n Sealy Posturepedic-
bed is jou waarborg dat jy lekkerder gaan slaap as ooit tevore.

VIND JOU GEMAKSONE
Sealy besef dat jy tot ’n derde van jou lewe omslaap; daarom
bied hulle ’n uitgebreide reeks matras-opsies vir jou individuele
voorkeure en behoeftes. Sealy is daartoe verbind om bed-
strukture van goeie gehalte te vervaardig – ook die perfekte een
vir jou ongeag jou grootte of liggaamsbou.

Stel die gemak van ’n Sealy-bed op die proef by jou naaste
verskaffer: Gaan lê in jou gewone slaapposisie en rol om; voel
net die ondersteuning en gemak! Herhaal dié toets met die Firm
Comfort- Medium Comfort- en Plush Comfort-matrasse om so
die beste een vir jou uit te soek. As jy baie lank is jou bed deel
of ekstra ruimte nodig het omdat jy snags rondrol kan jy tot
koninggroot beddens in ekstra lengtes kry.

Besoek sealy.co.za of skakel 011 309 4000 vir nog inligting.

Sealy South Africa

LET WEL Die bedstel bestaan uit
’n basis en ’n matras.
Free download pdf