Tuis. 08

(Tuis.) #1

Twintig gelukkige lesers


kan elk ’n NIVEA Shower


Oil Pearls-geskenkpak ter


waarde van R2 060 wen!


WEN


D


aar is niks soos die strelende
gevoel van NIVEA Care Shower
Creme Oil Pearls teen jou vel nie –
die revolusionêre formule kombineer die
beste van NIVEA se luukse olies en room
met twee bekoorlike nuwe geure Cherry
Blossom en Lotus.
NIVEA Care Shower Creme Oil Pearls
bevat fluweelagtige Oil Pearls en
bevogtigende Argan Oil wat jou vel sal
pamperlang terwyl die aanloklike geure
jou sintuie streel en heerlik laat ontspan.

Elke NIVEA-geskenkpak bestaan uit:


  • 2 x NIVEA Care Shower Creme Oil
    Pearls Cherry Blossom (250 ml)

  • 2 x NIVEA Care Shower Creme Oil
    Pearls Lotus (250 ml)

  • 1 x Pampering Shower Oil (200 ml)
    PLUS

  • 1 x satynkamerjas

  • 2 x Yankee Candle-kerse

  • 1 x luukse syserp


Vir nog inligting
besoekNIVEA.co.za.

KOMPETISIE


SKRYF SO IN
SMS die woord NIVEA gevolg deur jou naam huis- of
e-posadres na 33409 (elke SMS kos R150); sien ons
kompetisiereëls op bladsy 127.
SLUITINGSDATUM 31 Augustus 2017

Bepalings en voorwaardes geld Satynkamerjasse slegs in mediumgroot en
groot beskikbaar en geure van die Yankee Candle-kerse kan wissel.
Free download pdf