Tuis. 08

(Tuis.) #1

Augustus 2017 tuis 21


Waar dié houtkaggel in die sitgedeelte van
die kombuis is was eers ’n TV-kamer met
’n gaskaggel. Toe Carla en Braam agterkom
die skoorsteen is nog daar het hulle self
die sementomranding ontwerp die muur
laat uitbreek en ’n kaggel laat inbou wat
na twee kante toe oop is. Die vintage-
sporttelbordnommers en portretrame is
alles tweedehandse kopies. >>

Free download pdf