Tuis. 08

(Tuis.) #1
Militêre skadudoek wat Braam in Amerika
gekoop het hou die agterstoep koel.

Op die sonnige voorstoep aan die noordekant bied
raamlose glasvoudeure – ’n onlangse toevoeging –
beskerming as die suidooster sterk waai. “Die deure gee vir
ons nog ’n kuiervertrek – iets wat nodig is vandat Jana ook
haar eie vriende wil onthaal.”


Die Van der Merwes het hul grasperk en sementstoep
twee jaar gelede met ’n balau-houtdek vervang.


Dek gebou deur Montana Deck Works

Free download pdf