Tuis. 08

(Tuis.) #1
Projeknotas


  • Jy kan dieselfde effek verkry met swartbord-viniel
    (ook beskikbaar by Maizey Plastics) of jy kan die
    seshoeke op die muur met swartbordverf aanbring.

  • Anders kan jy akriel-muurverf in die kleur van jou
    keuse gebruik en ’n deursigtige swartbord-bolaag
    bo-oor aanwend (beskikbaar by The Deckle Edge).


1


4


2


56


1 Laai die patroon af by tuis.co.za of maak jou eie druk dit uit en sny die vorms uit. 2 Trek die
patroon op die agterkant van die selfklewende viniel af. Jy sal drie nodig hê vir die maand se naam
25 vir die weeksdae en 10 vir die naweke. Sny die vorms met die handwerkmessie uit.


4 Gebruik die waterpas om seker te maak die seshoeke lê in reguit
lyne teen die muur. Ons het ook ’n 15 mm-spasieerder gemaak
sodat die ruimtes tussen die seshoeke ewe groot is.


3


3 Meet en merk waar die kalender
teen die muur moet kom; dit sal
sowat 12 x 16 m in beslag neem.

5 Wenk Trek die agterkante van die plakkers af en plak dit
teen die muur terwyl jy enige borrels uitvryf. 6 Skryf die
maande en datums op die seshoeke met witbordpenne. Nou
kan jy almal se afsprake daar aanteken.

Wat jy nodig het


GEREEDSKAP



  • staalliniaal

  • handwerkmessie of skêr

  • snymat

  • potlood

  • maatband

  • waterpas


INKOPIELYS



  • selfklewende viniel in drie
    kleure van jou keuse
    (beskikbaar by Maizey Plastics)

  • witbordpenne

  • seshoekige patroon


PROJEKGIDS
Harde werk 1/10
Vaardigheidsvlak 1/10
Tyd nodig 2 uur
Doen dit self vir ± R350
(3 m selfklewende viniel
± R116/m)

SO MAAK JY

VERSKAFFERS Chair Crazy 021 465 9991 chaircrazy.co.za Home etc. 021 551 3311 homeetc.co.za Maizey Plastics 0861 100 420 maizey.co.za
MRP Home 0800 212 535 mrphome.com The Deckle Edge 021 180 4442 thedeckleedge.co.za Typo 021 914 5486 cottonon.com
Woolworths 0860 022 002 woolworths.co.za


Augustus 2017 tuis 71

Free download pdf