Dié boom vorm ân natuurlike sambreel aan die
een kant van die swembad. In die lente dra
dit pragtige rooi blomme wat nektarliewende
voëls lok. Die peule is wel ân probleem vir die
outomatiese swembadskoonmaker! Peter het
ân saailing onder die moederboom ontdek en ân
bonsai daarvan gemaak.
[GUNSTELINGPLANT]
Die huilboerboonboom (Schotia brachypetala).
Augustus 2017 tuis 89
Verkleurmannetjies is ân algemene gesig in die
tuin. Hulle het al tot 49 verkleurmannetjies getel
maar die afgelope droë somer in die Wes-Kaap was
dié kuiergaste baie skaars vertel Peter.
âDie firma wat die swembad opgeknap het het ook die
fontein gebou. Ek het dit met sementverf afgewerk sodat dit
by die huis inskakel. Dit moes nie nuut lyk nieâ sê Peter.