108 tuis Desember 2017
lesertuin
Ek sien myself nie as ân tuinier nie maar eerder as
iemand wat my tuin versier. â Jenny
Jenny beskou haar tuin as deel van haar huis â daarom wil sy elke hoekie
buite mooimaak net soos binne. âDie trommels word vir my net mooier
hoe meer dit roes. Die kleure word sagter en subtieler hoe langer dit in
die wind en weer staan. Dit raak meer vintage.â