Tuis. 12

(Tuis.) #1

  • 1–2 lemmetjies in dun
    skyfies gesny

  • 50 ml Huletts White Sugar

  • 1 pynappel grofgekap

  • ’n klein hand vol
    vars mentblare

    • sowat 200 ml wit rum

    • 150 ml basiese suikerstroop

    • fyn ys

    • pynappelsap

    • sodawater

    • takkies ment vir voorsit




1 Vryf met ’n lemmetjieskyfie oor die glasrande en doop dit in die
Huletts White sugar. Laat die suikerrande droog word voor jy skink.
2 Pols die pynappel ment rum en suikerstroop liggies saam in ’n
voedselverwerker tot grofgekap. Verwyder die lem.
3 Druk die lemmetjiesap uit en voeg dit saam met die wiggies by
die sap in die beker.
4 Skink ’n bietjie van die pynappelmengsel in elke glas saam met
’n bietjie fyn ys. Voeg ’n bietjie pynappelsap en ’n skeut sodawater
by asook ’n takkie vars ment. Sit dadelik voor.


  • 400 g bevrore gemengde bessies

  • 200 ml basiese suikerstroop

  • sap van 1 klein suurlemoen

  • Huletts Sugar Crystals vir voorsit

  • vonkelwyn vir voorsit


2


Bessie-vonkeldrankie
Genoeg vir 8

1 Ontdooi die bessies halfpad en verwerk dit saam
met die suikerstroop en suurlemoensap tot glad.
Skep die mengsel in lollie-vorms en vries vir 30
minute. Steek ’n stokkie in elke yslollie en vries
oornag.
2 Haal die lollies uit die vorms en hou in die vrieskas
tot jy dit wil voorsit.
3 Om voor te sit Plaas die lollies in sjampanjeglase
en sprinkel Huletts Sugar Crystals oor. Vul die
glase met vonkelwyn en geniet dadelik.

3


Pynappel-mojito
Genoeg vir 6

Desember 2017 tuis 121

Free download pdf