Tuis. 12

(Tuis.) #1
Bain’s Cape Mountain
Whisky (R269
makro.co.za) spog
met ’n gesofistikeerde
nuwe voorkoms. Sit dit
op jou wenslys!

OPGETOF


Vleis se baas Die Aspiring Butcher Gift Box (R999
yuppiechef.com) bevat ’n Wüsthof-sjefsmes messlyper
voorskoot roker vleistermometer en speserymengsel.

Distydvirborrels!


’N TITSEL GLANS Die lapvervaardiger Hertex het kragte
saamgespan met die sjef Eva de Jesus van MAReSOL-faam vir
hul nuutste projek – 1987 Eatery. Dié gesofistikeerde eetplek is in
Hertex se Bellville-toonlokaal. Kom sit aan vir ontbyt of middagete
of smul aan ’n varsgebakte bederfie! Besoek 1987.co.za.

PLESIERIG IN PIENK Die salmpienk Laborie MCC Brute Rosé
2015 (R108 laboriewines.co.za) het prominente geure van vars
frambose perskes en granate en ondertone van lemoenbloeisels.
Dis die perfekte pasmaat vir ’n bakkie vars aarbeie.
SOETE VERLEIDING Die Krone Night Nectar Demi-Sec 2016
(R139 cybercellar.com) is gemaak in die klassieke
bottelgegiste styl met ’n tikkie soetigheid. Die kombinasie van
gebakte goue appels tertdeeg en amandels met ’n ryk
mousse gee dit ’n verfrissende geurprofiel.
VOL GEUR Met sy effense suurlemoen-skerpheid en warm
aangename karakter het die Steenberg 1982 Brut Chardonnay
MCC (R175 steenbergfarm.com) heelwat komplekse geure.
Verwag aromas van botterige brioche en vars groen appels.
Desember 2017 tuis 123

Free download pdf