Tuis. 12

(Tuis.) #1

Vyf gelukkige lesers kan


elk ’n koningingroot


Slumberland-bedstel


ter waarde van R10 000


losslaan!


WEN


KOMPETISIE


SKRYF SO IN
SMSdie woord SLUMBERLAND gevolg
deur jou naam huis- of e-posadres na
33409 (elke SMS kos R150);sien ons
kompetisiereëls op bladsy 126.
SLUITINGSDATUM31 Desember 2017

LET WEL Die bed-
stel bestaan uit ’n
basis en ’n matras.

Desember 2017 tuis 127


M


et byna ’n eeu se ervaring in die
bedbedryf is die Slumberland-
handelsmerk regoor die wêreld
welbekend vir sy heerlike gemak en
goeie gehalte.
Slumberland-beddens is gewild onder ’n
groot verskeidenheid Suid-Afrikaners; en
met ’n kombinasie van duursaamheid
goeie ondersteuning en luuksheid kan
dié handelsmerk spog met ’n hele vrag
tevrede klante!
Elke Slumberland-slaapstelsel bied
sy eie unieke samestelling van gemak en
ondersteuning. En met ’n reputasie vir
innoverende tegniese ontwikkeling en
ontwerp is elke Slumberland-bed gebou
met die oog op ’n verkwikkende nagrus.
Die Slumberland Premium Collection is
’n leier op sy gebied en spog met indruk-
wekkende eienskappe wat al die nuutste
verwikkelinge in slaaptegnologie insluit.


  • Sien slumberland.co.za vir nog inligting.

Free download pdf