Tuis. 12

(Tuis.) #1
Die kunstenaar
Richard Scott
het vir die Kriges
drie kunswerke
gemaak een
daarvan op die
gastetoilet se
deur omdat
daar so min
muurspasie is.

Nadat Justine haar hart verloor het op dié vloerteëls wat sy
eenkeer op ’n foto gesien het het ’n vriendin dit vir haar en
Corné se badkamer van Italië ingevoer. Dis die enigste ding
waarop hulle ’n bietjie ge-“splash” het vertel sy. Hulle het die
wasbaktafel spesiaal laat maak.


Grys kerse en handdoek van Country Road


Nog ’n Richard Scott-skepping
vrolik die onopgesmukte
gastekamer op. >>
Grys kussing van Country Road;
geel kussing van Skinny laMinx

Die gastebadkamer met sy
deur na buite spog ook met
Italiaanse teëls.
Handdoek van Country Road
Free download pdf