Tuis. 12

(Tuis.) #1
Die sonkamer aan die
noordekant van die huis is
Alda en Sassie se gunsteling-
kuierplek. Danksy die klipwerk
latte-plafon growwe houtbalke
en ou houtvloerplanke wat
herwin is uit Caledon se
NG Kerk-sentrum sou jy nooit
kon raai dié gesellige vertrek is
eers in 2013 aangebou nie.
Argitek Maureen Wolters;
houtraamvensters deur Murle Joinery;
kandelabers van Strand Trading Post

38 tuis Desember 2017


Ons is pláásmense en


natuurkinders; familie kom


eerste. – Alda

Free download pdf