Tuis. 12

(Tuis.) #1
Die Kersboom is pure eenvoud


  • droë kandelaarblomme
    (Brunsvigia) uit die omgewing.


Alda en haar regterhand Ragel
Aron werskaf sy aan sy in die
kombuis (oorkant) wat die Ficks
in Augustus 2016 opgeknap het.
“Ek het by Callie Kombuiskas
’n firma van Bredasdorp gaan
raad vra en hulle het my lekker
praktiese plaaskombuiskaste
gemaak – net wat ek wou hê.”

Alda en Sassie saam
met Tomba.

Juan Samuel sit
'n handjie by.

plaaskersfees

Free download pdf