Die statige nuwe
portaal is in 2007
aangebou met ân
trap wat na die
hoofslaapkamer en
-badkamer lei.
Die sitkamer is die enigste vertrek met ân spatsel kleur.
Die gemakstoel met die gehekelde deken is Carol-Ann se
gunsteling-uitspanplek en die gestoffeerde tafeltjie ân oorblyfsel
van die dae toe sy iets roois in elke vertrek gehad het.
Carol-Ann het dié linnekas op pad na
die braaikamer so turkoois en wit geverf.
âMeubels verf is vir my terapeutiesâ sê sy. >>
karoo-kersfees