Tuis. 12

(Tuis.) #1


2


MET ’N
LEKSEL KLEUR

Pienk plesier
Kleur is ’n wonderlike manier om verandering aan te bring en
bewys dat jy nie veel nodig het om jou ingang op te kikker nie.
Die helderpienk voordeur van dié huis in St James staan
lieflik uit teen die rustieke kliptrap en groenigheid daarrondom.
Hou jy van die kleur? Probeer Plascon Velvaglo
in die kleur Fuchsia Fizz
Free download pdf