8 tuis Desember 2017
OP DIE KASSIE
Saamgestel deur Suné Esterhuizen
Stuur dagboeknuus minstens drie maande vooruit na
[email protected].
dagboek
In Weekend Reno (seisoen 1 begin 27 November
op The Home Channel kanaal 176 op DStv) blaas
die ontwerper Michelle Mawby en haar span
nuwe lewe in ou afgeleefde wegbreekplekke. In
elke episode het hulle een naweek om ân kothuis
reg te ruk en te omskep in opgeknapte ruimtes
wat die eienaars oor naweke kan geniet.
Met meer as
170 uitstallers en alles
van mode en kos tot
dekor en geskenke is
daar iets vir almal!
Kaartjies by plankton.mobi
kos R60 of betaal R80 by
die deur (die prys sluit ân
KAMERS/Makers-inkopiesak
in). Besoek kamersvol.com
of kry besonderhede op
Facebook.
1 Desember: Garden World Johannesburg
Met ân skenking van R20 kry jy ân kers en lirieke-
boekiesodat jy kan saamsing. Die aanbieder is
Lizz Meiring. Vir besonderhede en besprekings
skakel Garden World 011 957 2545.
13 Desember: Vergelegen-landgoed Somerset-
WesBring jou piekniekmandjie en geniet ân aand
met familie op die grasperk by Vergelegen.
<ÄÄÆÆÅ©ÅÄÆÄLJÄŽŵÆƵÆÄŬÄÆÍÄŽÍnjÄŬŽÆZÎϬÍ^ŬÄŬÄů
ÄůÄÄÆÄÄÆÅŽÆÆÅÄÄÄLJϬϮÏÎÏϮκÏϬÎÇÅÆÅŶůÅÅÆŶÅÍ
20 Desember: Granada Square Umhlanga
Liedere by kerslig
Fees van Wit Ligte
8 Desember: Die Werf Spier
Spier se gerestoureerde historiese
plaaswerf lui die fees seisoen in met
beeldhouwerk en lig installasies saam
met verskeie kunstige uit voerings
gechoreografeer deur Jay Pather.
Geniet ân Spier Farm Kitchen-piekniek
(bespreek by picnics.spier.co.za) of lê
weg aan die heerlike plaaskos van
PJ Vadas se Hoghouse BBQ and
Bakery op die Werf â en teug aan ân
gratis glas van een van Spier se
bekroonde Creative Block-versnitte.
Kaartjies by ÇÄÄÆÄŬÄÆÆÍÄŽÍnjÄ kos R165 vir
volwassenes en R65 vir kinders onder 12
kos uitgesluit.
Die sangeres en aktrise Shelley McLean deel die verhoog met ân lewende orkes vir ân aandjie
van Kersliedere. Almal word genooi om ân geskenk (nie toegedraai nie) saam te bring vir die
ZŽÆÄÆÅÄ£ÆŬůƵÄÇÄŶhŵÅůÄŶÅÄÍÇÄÆÄÅÆÄÄŶÄÄÅŽÄÅÅÅÄŬÅŶÄÄÆÆÆÄůƵÅÆÄÄÄůÍ^ŬÄŬÄůϬϳϯϮÏεÏÏÏÎÍ
Desember-flitse
28 Nov.â 2 Des.: Besoek die Kroonheuwel-
Kersmark op Kroonstad op die 28ste
November (18:00â21:00) 29 Nov.â1 Des.
(09:00â19:00) en 2 Des. (08:00â12:00).
Skakel 083 635 2851.
2â3: Geniet die land
se voorste MCCâs by
die Cap Classique and
Champagne Festival
op Franschhoek;
kaartjies kos R375 by
webtickets.co.za. Sien
franschhoekmcc.co.za.
3 Des.â25 Jan.:
The Gallery op Riebeek-Kasteel bied ân
solo-uitstalling deur die plaaslike kunstenaar
Solly Smook aan getiteld
Stories. Sien meer by
galleryriebeek.co.za.
4â22: Kies uit talle
handgemaakte items
by die Simply South Gift and Craft Fair
van die NG Kerk Bergvliet Kaapstad.
Besoek simplysouth.co.za vir inligting.
11: Januarie se Tuis is nou te koop!
14â23: Toegang tot die Kuns-Kersmark op
Parys is gratis. Skakel 082 958 6312.
15â29: Kry geskenke vir die hele gesien by
die Disakloof-geskenkmark op Bettysbaai.
Skakel 082 781 4597.
16: Versoeningsdag
16: Die Darling Summer-bierfees is net die
ding vir bier-entoesiaste. Kaartjies kos R
by webtickets.co.za. Vir inligting besoek
darlingtourism.co.za.
18â23: Ekliefkrismis by die NG Kerk
Herolds baai het dekor juwele speelgoed en
lekkernye. Besoek ekliefkrismis.co.za of
skakel 072 331 4335.
23: Die Skaapfees op Rhodes in die
Oos-Kaap spog met musiek stalletjies en ân
potjiekos-kompetisie. Skakel 083 659 3271.
25: Kersdag
26: Welwillendheidsdag
31: Vier Oujaarsaand by die V&A Waterfront
met asemrowende vuurwerke van 18:30 tot
middernag. Skakel 021 408 7600.
KAMERS/Makers Irene 5 â10 Desember: Southdown College Irene Pretoria
Sing saam op Vergelegen