Tuis. 12

(Tuis.) #1

Desember 2017tuis 83



5


BINNESTE
BUITE

Oopenbloot
André Kruger wou ’n industriële dog stylvolle
voorkoms hê vir sy huis in Brooklyn Pretoria. Dit
het hy reggekry met ’n klassieke kombinasie van
ontblote bakstene donkergrys mure en passtukke
van dowwe metaal vir die gloeilampe. Die huis is in
1939 gebou en André kon inspirasie put uit dié
erfenis om die tema te versterk. “Om van die
oorspronklike baksteenwerk te ontbloot het ek die
pleister met ’n bikhamer laat afkap – maar eers ná
’n proeflopie aan die agterkant van die huis om te
sien hoe die bakstene lyk!” sê hy en lag. “Ek het die
sementraam buite-om laat pleister om die prentjie
netjies af te rond.” Vir ’n tikkie aweregse styl is die
gloeilampe herhaal in ’n grafiese tekening teen dié
ontblote deel van die muur.
Muur en raam geverf met Berlin Block van Plascon

deure & ingange


VERSKAFFERS
Hertex 011 262 4108/9
hertex.co.za
Iron Man Dan
082 408 0627
ironmandan.co.za
Joy by Design
082 520 0125
joybydesign.co.za
Moroccan Warehouse
021 461 8318
Private Collections
021 421 0298
privatecollections.co.za
Free download pdf