Tuis. 12

(Tuis.) #1

88 tuis Desember 2017


doen dit self


3 Sit die tien 2 100 mm-planke
langs mekaar neer met die ente
gelyk. Wenk Hou die planke styf
teen mekaar met ’n houtklamp. Lym
en skroef die drie 950 mm-planke
dwars oor dié tien planke vas – een
op die bo- en die onderrand en een
in die middel (gebruik die
spaanderbordskroewe). Plaas die
twee 1 400 mm-planke skuins
tussen die dwars planke merk die
hoeke met jou winkelhaak en saag
dit op maat uit; lym en skroef vas.
Skuur die deur deeglik.

3


Maak die deur


Vir die wiele


Skets 2


Wielhanger

Hulsel

2 Haal die wiele uit hul hulsels en boor ’n 20 mm-gat aan een ent van elke 270 mm-
wielhanger sodat dit met die gate in die hulsel ooreenstem (sien skets 2). Boor ook twee
6 mm-gate aan die ander ent van elke wielhanger en sweis dan die wielhangers aan die hulsels
vas. Verf die strukture soos in stap 1 laat dit droog word en sit die wiele terug in die hulsels.

Projeknota
Jy kan volledige spoorstelle
van verskillende groottes en
ontwerpe klaar koop by
verskaffers soos Hillaldam.

95mm

30mm 30mm

15mm

15mm
50mm

45mm

2100mm

905mm
Free download pdf