PETLEYâS PROMOSIE#meatymeals4all
Kry BOSS of Petleyâs se Festive
Collections-kos en maak seker
Kersvader maak dié jaar by
almal ân draai!
Staan ân kans om R500 se blikkies BOSS of Petleyâs Festive Collection te wen! SMS die woord FESTIVE gevolg
deur jou naam huis- en e-posadres voor 31 Desember na 33409 (elke SMS kos R150). Sien ons kompetisie-
WEN!reëls op bladsy 126.
Feeskos vir
dierekinders
D
is feestyd wat beteken
Suid-Afrikaners regoor die
land kuier rondom tafels wat
kreun onder die smaaklike eetgoed.
BOSS en Petleyâs â troeteldier kos-
handelsmerke van topgehalte uit eie
bodem â moedig gesinne aan om
dieselfde vir hul vierpotige maats
te doen.
Met die Festive Collection (net ân
beperkte oplaag is beskikbaar) wil
BOSS en Petleyâs mense herinner
aan al die behoeftige diere â en om
hul eie troeteldiere gedurende die
feestyd te bederf.
BOSS en Petleyâs hoop om deur ân
veldtog op sosiale media ter onder-
steuning van welsynsorganisasies wat
na behoeftige diere omsien ook ân
bietjie vakansie-vreugde na hul
vierpoot vriende oor die hele land te
bring. Soek op sosiale medie na
@PetleyZA en @BossDogFood en
bring liefde aan behoeftige diere.
Petleyâs Gourmet Pet Nutrition is ook oorgehaal vir die
feestyd. Blikkies Petleyâs Rich in Lamb with Vegetables and
Gravy (775 g) vir honde asook blikkies Coarse Paté ryk aan
sardyne en Coarse Paté ryk aan salm (375 g) vir katte is
alles deel van die Festive Collection.
Met tot 40% regte vleis in hul hondekos en 50% in hul
katkos is Petleyâs voeding soos die natuur dit bedoel: ryk aan
proteïenryke vleis met min koolhidrate en geen kuns matige
geur- of kleurmiddels nie. Petleyâs word stadig gekook sodat
al die goeie olies geure en voedingstowwe behoue bly.
BOSS bied smaaklike voedsame kos vir jou hond ongeag sy
ouderdom! Die nuwe BOSS Meat in Gravy-reeks laat die sterte
swaai in afwagting â met hul Sergeantâs Steak Flavour Meaty
Stew (775 g) vir honde is elke maaltyd ân okkasie!
BOSS se beproefde formulering uitgewerk in samewerking
met troeteldier-voedingkundiges en voedseltegnici verseker dat
jou hond Peak Protection⢠gegrond op sy lewenstadium geniet.
Jy kan reken op gesonde spysvertering ân blink pels sterk tande
en bene en ân goeie immuunstelsel. Sit ân paar blikkies onder die
Kersboom â dis die perfekte geskenk vir Wagter!
V10098 Act 36/1947
V19612 Act 36/1947