boodskap van die uitvoerende redakteur
D
ie ekonomieis op
almalsegedagtes
enlippeenopdie
oomblikis ditselde
’n positiewegedagteof mening.
Diewêreldekonomiehetnog
nievolkomeherstelvandie
2008-ineenstorting’n dekade
geledenie.Vandagmetdie
proteksionistieseneigingsaandie
regsekantvanbaievandiegroter
ekonomieë,nl.dieVSA,Brittanjeen
baielandein Europa,diegespanne
verhoudinge,soosimmigrasie
naEuropa,Brexit,Amerikaen
Chinasehandelstariefgeskilleen
kernspanningtussenAmerikaenNoord-Korea,asookAmerikaen
Iran,wordbeleggerstoenemend
onsekerenversigtig,veral
wanneerditby‘ontwikkelende’
ekonomieëkom.
Ditis duidelikdatdiewelsyn
vanekonomieëgaanoorpolitieke
keuses,tot’n mateoorwatter
keusesgemaakword(dieVSA
enChinasebeleidekannieméér
vanmekaarverskilnie),maarnog
belangrikeromte weetwatdaardie
politiekekeusegaanweesofis,
enveraloordiekonsekwentheid
vandiepolitiekepraatjiesendie
bestendigeimplementeringvandie
‘beloofde’beleidsbepalinge.
Suid-Afrikasegroeikoerssukkel
om1%tebereik,terwylons
bevolkingsgroeiamper2%perjaar
is.DiemeesteSuid-Afrikanersvoel
diegevolglikefinansiëledruk,wat
verergerworddeuronsonsekere
politiekesituasie.Metdieverkiesing
net’n paarwekeweg,wonderons
almalwieonspolitiekeleiergaan
wees(enhoopterselfdertyddatons
voorkeurkandidaatsalslaag),salhy
ofsy’n voldoendemandaathêom
diebeleidewatgeïmplementeer
moetword,duidelikte stel,die
maghêomditte implementeer,
endiebelangrikste,dieruggraat
hêomduideliktestelwatonskan
verwagente sorgdatdiebeloofde
beleidekonsekwenttoegepas
word?Politiekepraatjiesen
rondvallerysalonsnetverderdie
spreekwoordelikemoerasinsleep
enongelukkigis ditwatons
daaglikservaar.
Asonsgelukkigis,saldieuitslae
vandie8 Mei-verkiesingin 2019,
dieaanstellingvandieKabinet(die
grootteenmensewatverkiesword,saldiebelangriksteaanwysers
wees)endieonmiddellike
beleidsverklaringsdaarnavirons
almaluitspelof onshierdiekeer
dienoodsaaklikeduidelikheidoor
beleidesalhêenaksiewatkan
leitotdieherstelvanhierdieland
seekonomie.Ditsalmoeilikwees,
aangesienheelwatongewilde
besluitegeneemenuitgevoersal
moetword.Onsleiermoetsterken
doeltreffendweesomsyof haar
beleideen dieimplementering
daarvan duidelikte stel.In hierdie
stadiumkanonsnethoop.
Watbetekenditvirons
wildboereindiebesonder?
Gegewediedramatiesedalingin
diegemiddeldeprysevanwilduit
teelprojekte,saltoerisme(hetsy
verbruiks-of andersins)endie
produksie,verwerkingenbemarking
vanwildsvleisin dietoekomsdie
belangriksteinkomstegenereerders
vanonsbedryfwees.Opdie
oomblikwordonsegtergekortwiek
deurdiepolitiekerondvalleryen
burokratieseonbevoegdheidvandie
tweedepartemente(Departement
vanOmgewingsakeenDepartement
vanLandbou,BosbouenVisserye)
watveronderstelis omonsbedryfte
ondersteunente bevorder.Netso,
demp(asditnieheeltemaluitgewis
is nie)diepolitiekedubbelsinnig-
hedeoor“grondonteieningsonder
vergoeding”enigeaptytomin
Suid-Afrikate belênetverder,laat
staannogin landbou,landbou-
verwantegronden/ofinfrastruktuur.
Ekhetverwysingsgesienwat
melddatbuitelandsebelegging
terwaardevanR450miljarddie
afgelopevyfjaaronttrekis (aandele
watviadieJSEverkoopword).EKONOMIESE AKTIWITEITE
EN SOSIALE ONTWIKKELING
Burchell se sebra (Equus quagga burchellii).
Foto © Villiers Steyn