Tuis. 01

(Tuis.) #1

Januarie 2017 tuis 125


Foto’s


verskaf


Slim keuse
Ons is dol oor die middagetes deur sjef Pieter de
Jager by Leopard’s Leap Family Vineyards op
Franschhoek. Dit werk so: Kies jou bykosse uit die
verskeidenheid by die Harvest Table weeg jou bord
bestel jou vleis by die betaalpunt – en val weg! Besoek
leopardsleap.co.zavir die spyskaart.

Durbanville Hills se
nuwe sauvignon blanc-
vonkelwyn (R75 by
die kelder of
vinoteque.co.za)is
perfek vir somerkuiers.
Geniet dit saam met
soesji gerookte salm
en oesters. Lekker!

Perfekte patroon
Eetrite se jongste versameling
porseleinbekers (R219 vir 4) en
-bakkies (R319 vir 4) is beskikbaar
op yuppiechef.com.

Stylvolle baadjie
Disaronno (vanaf R269 by voorste drankwinkels)
die gewildste Italiaanse likeur ter wêreld snoer
kragte saam met die modehuis Etro; dié bottels
pryk in ’n stylvolle paisley-omhulsel en is net vir
’n beperkte tyd beskikbaar. Vir mengeldrankie-
idees sien disaronno.com.

Smul met ’n doel
Bestel ’n Celebrity Chef-pizza vir
net R105 by enigeen van die
Col’Cacchio-pizzerias landwyd
en maak daarmee ’n skenking
aan liefdadigheid. Dié pizzas
sal vir ’n beperkte tyd
beskikbaar wees (tot April).
Besoek colcacchio.co.za vir die
nuwe somerspyskaart en
opwindende nuwe pizzas.

Lui die nuwe jaar in!


Somersensasie
Klein Steenberg Sauvignon Blanc
(R60 by die kelder) het dubbel-
goud losgeslaan by die 2016 Ultra
Value Wine Challenge. Die geure is
die ene grenadella kiwi en
spanspek! Sien steenbergfarm.com.

Proe die
verskil
By Jakkalsvlei Private
Cellar naby Herberts-
dale op die Tuinroete
kan jy stap of berg-
fiets ry en sodoende
’n goeie dors opwek
voor jy hul nuwe Wolf-
bier en gewilde
Jackal-lager probeer.
Sien meer by
jakkalsvlei.co.za.
Free download pdf