Die bankies in die sitkamer (bo) verskaf ook slaapplek vir vriende
en familie wat kom kuier; dis oorgetrek met lap wat hulle tydens ân
vakansie in Ghana gekoop het. Laaie onder die bankies bied ekstra
pakplek.
Skinny laMinx-strooikussings en blomkussings van Vamp; geborduurde
hart-kussing van Heartworks
Bridget en Maggie maak goeie gebruik van die studeerhoekie in die
hoek van die slaapkamer(regs bo). â ân Mens sou dink die uitsig
is ân probleem maar dis eintlik kalmerend â beter as die afleiding
van kantoorgeselsies!â sê Bridget.
Groot mandjie van Heartworks
Die wit trapreling (regs onder) is die handewerk van hul bouer
Tristan de Graaf van Off-the-Grid Projects. Hy het dit gemaak van
ou besemstokke wat hy met wit emaljeverf bedek het. >>
EetareaKaggelBuitekombuisSkuifdeureBuitestort
BadkamerKombuisSithoekieSlaapkamer bo dié areaOordekte stoepVloerplan Dek