Tuis. 01

(Tuis.) #1
Wie is op die bus?
Gert en Martie Koegelenberg en hul
kinders Annieke (20) en Gerrit (11)
WAARCaledon in die Overberg (net soms)
GROOTTE16 m^2
ORIËNTASIE Net soos Gert
hom parkeer!

Die Koegelenbergs kamp in styl en verkieslik
naby water waar klein Gerrit en sy maats lekker kan baljaar.
Buiten hope pakplek is daar hangplek vir handdoeke ook. Die
lappieskombers is die handewerk van Gert se ouma Annie
Aggenbach en reis al sedert sy en Martie se wittebrood saam.
Handdoeke ysbak kussings en melamienbreekware
van Woolworths; opblaasdolfyn van Pick n Pay

opknap ƌĞŐƌƵŬŵĞƚŇĂŝƌ

Free download pdf