Tuis. 01

(Tuis.) #1

Die Oregondennehout-tafel en -bankies van Froggatt & Frost staan in die
middelpunt van die huis – net langs die kombuis – waar die gesin bymekaarkom
vir etes en kuiers saam met vriende. Die muur is geverf met Plascon se Magic
Noir ’n diep indigoblou wat die perfekte agtergrond vir die eklektiese collage van
familiefoto’s kuns versamelgoed en treffende plante vorm. Die Carver-stoele is
erfstukke. >>


Plantstaander van Arkivio

Free download pdf