Tuis. 01

(Tuis.) #1
Die toegeboude stoep vol huisplante
het ’n kweekhuis-gevoel. Dis waar die
kinders kan ontspan en TV kyk of waar
Belinda soms sit en lees met ’n koppie
tee. Die Robin Sprong Soil Design-
plakpapier op een helfte van die muur
skep ’n treffende fokuspunt saam met
’n versameling borde en kunswerke. Die
mat was ’n vakansiekopie in Turkye en
Belinda het die geel stoele (oorkant)
wat sy in ’n rommelwinkel gekoop het
self gerestoureer.
Rusbank van Coricraft; lampkap van
Moonbasket; kussing van Skinny laMinx

62 tuis Januarie 2017

Free download pdf