Tuis. 02

(Tuis.) #1
Ragfyn gordyne aan knippe verleen
’n ligte lugtige gevoel regdeur
die huis en komplementeer die
romantiese dekor.

Nelia is dol oor ou
drukblokke en versamel
dit graag.

Die verwelkomende
voorportaal lei na die
eetarea en kombuis.


Dié kas in die
sitkamer bied
pakplek vir Nelia
se gunsteling-
kunsboeke.

24 tuis Februarie 2017

Free download pdf