Tuis. 02

(Tuis.) #1
Palet-mat
van Gister

Die kombinasie van
wit hout en koper gee
die hoofslaapkamer se
en suite-badkamer ’n
ouwêreldse gevoel.


Nelia se slaapkamer is die ene Franse weelde met die
kontrasterende donkerhout- en wit antieke meubels.
Ragfyn gordyne en ’n treffende rottang-hanglamp (links)
’n vlooimark-vonds voltooi die stylvolle prentjie.
Bedkassies en matte van Gister
Free download pdf