Die veranderinge
Hoewel die uitleg van hul huis goed gewerk
het het die paartjie gou ân paar dinge
ontdek wat hulle wou verander. âEn toe ons
eers begin opknap het ons lysie net al hoe
langer geword!â sê Mpho. âAI die donker
hout het my gepla. En alles in die bad-
kamers: die kleure die teëls die vorm van
die baddens ...â
Binne vier maande het die ruimte ân
nuwe gedaante gekry. Hulle het nuwe
vensters laat insit en die motorhuis vergroot
om voorsiening te maak vir ân gimnasium en
onthaalplek op die vloer daarbo.
Die ou keramiekteëls is vervang met
weelderige vinielteëls regdeur die huis
behalwe in die badkamers en kombuis
waarvoor hulle teëls of sement gekies het.
Maar glo dit as jy wil daarâs nog geen einde
aan hul lysie nie. âDie stoep die tuin die
opwasplek... Kom ons sê net daar is nog
baie om te doen!â sê Mpho.
Dekorstyl
Die meeste meubels in die Vackier-tuiste
het skoon lyne. âAlles is prakties met ân
kontemporêre gevoelâ verduidelik Mpho.
âMaar tussenin is daar tog oudhede uit die
middel van die twintigste eeu! Ons is mal
daaroor!â
Danksy die grys kleur op al die mure
heers daar ân naatlose gevoel en voorkoms
deur die hele huis. âAksentkleure in
dieselfde kleurspektrum â skakerings van
blou in die kombuis en swart in die sitkamer
- is so bygevoeg dat wanneer jy byvoorbeeld
van die stoep af binnetoe kyk vorm al die
vertrekke ân harmonieuse geheel. Tog is
daar iets unieks aan elke individuele
ruimteâ verduidelik Mpho.
Dieselfde geld vir die slaap- en
badkamers op die boonste vlak.
Mpho geniet dit om inkopies by
verskillende winkels te doen en te
visualiseer hoe elke artikel in haar huis
gaan lyk en saam met die ander stukke
in dieselfde ruimte gaan werk.
âDan probeer ek my moeë/honger/
knorrige man oortuig dat ja ons het beslis
nog ân boekrak nodig!â >>
Ons hou daarvan dat ons bed
lekker groot is; Sondagoggende
kruip Xavier by ons in en dan
lees ons saam. â Mpho
Dis in die detail
'ÆÄÄ®ÄÆÄÆůÄŬÆÄÆÅÄÆÇÄŶƵÅůÄÄÆÆŵÄÄŬÍŶ
ÆÆÄůůÅŶÅÅŶÄÅÄÅŽŽĨÆůÄÄÆŬÄŵÄÆÍ
Strooikussings van MRP Home
hangligte van Amatuli
Dis in die detail
DÆÅŽÅÆÄŽůŽŽÆÅŽÄÄÅÄ
ÇÄÆÆŬÅůůÄŶÄÄŽŶÆÇÄÆÆÄŽÆ
ÅÅÄÆÄÅÄÅÆÄÄ®ÄÆÄÆÄģůÆÅ©ÅÄÆÇÄŶ
hŶÅŽŶdÅůÄÆÅŶÄÅÄÅÄÆÆÄͲ
ŬÄŵÄÆÆÄÄŶÆƵÅÆÄͲÄÄÄŬÄŵÄÆ
ÄLJŵÄŬÄÄÆÆÄÆÍ
Voor
32 tuis Februarie 2017