Tuis. 02

(Tuis.) #1

Dol hieroor!
Die sementblaaie is op een slag
gegiet vir die gladste afwerking
Dis in the detail sonder lasplekke.


Hulle het die kroegstoele se
pote aanlyn by thestreets.co.za
gekoop; die Zekvelds is dol
oor die kombinasie van die
ongeverfde metaalpote saam
met die sitplekke van eikehout
wat hulle van elders herwin het.
Wat ’n slim geldspaarplan!


40 tuis Februarie 2017

Free download pdf