Dié ma van twee het ân knus
woonplek geskep wat haar passie
weerspieël en lekkerleefplek vir
haar gesin bied.
klein ruimte
DeurFrieda le Roux â¢FotoâsFrancois Oberholster
Die kombuis en sitkamer was
eersapart maar is omskep in ân
oopplanruimte.
Houtskoolkleurige kussings en deken
van Weylandts; mat van MRP Home;
groot olieskilderyThe Creatorsdeur
Elize Vossgatter
Blink idee!
^ÇÄÄĨÆÄŬŬįÄÄŶÍŶŽŶÄÄŶƵƩÄ
muur maak ân uitstekende
boekrak.
l
70 m^2
28 tuis Maart 2017
DIE kuns VAN LEEF