Tuis. 03

(Tuis.) #1
[VAN GROOT TOT KLEIN]
Toe Elize haar ruim gesinshuis vir dié kothuis in Mowbray verruil moes sy
ontslae raak van alles wat oorbodig was. Hier is haar raad oor afskaal:


  • Koop net iets as jy presies weet waar dit gaan staan.

  • Wanneer jy uitgooi hou net dit wat jy nodig het en waarvoor jy lief is.

  • ŬĞŶĚŝĞŬŝŶĚĞƌƐŚŽƵĞĞŶŬĞĞƌƉĞƌũĂĂƌ͛ŶŬĂƩĞďĂŬǀĞƌŬŽƉŝŶŐ͘ƵůůĞǀĞƌĚŝĞŶ
    lekker sakgeld en leer meer oor waarde en handel dryf.

  • Skep balans tussen besige en eenvoudige elemente; installeer byvoorbeeld
    ͛ŶŵŝŶŝŵĂůŝƐƟĞƐĞŬŽŵďƵŝƐŽĨŐĞďƌƵŝŬŵĞƵďĞůƐŵĞƚƐŬŽŽŶ͕ŬůĂƐƐŝĞŬĞůLJŶĞ͘


Om die beperkte ruimte in Sam se kamer te benut het
Carlos Barreiro Designs dié verhewe bed gebou. “Sam
gaan eendag ’n lang man wees toe vra ek hulle moet
seker maak hy sal onder die bed kan deurstap!”

In die somer is die dek ’n belangrike
verlengstuk van die huis se leefareas.

Handdoek van
Weylandts

KONTAKTE EN VERSKAFFERS Carlos Barreiro Designs 082 302 4871
Elize Vossgatter elizevossgatter.co.za MRP Home 0800 212 535 mrphome.com
Wessel Snyman 021 448 2002 wesselsnymancreative.co.za Weylandts 0860 103 400
weylandts.co.za YouMeHome 072 522 1373 youmehome.co.za

Kunswerke kloksgewys
van bo links: King
deur Craig Actually
Smith ongetitelde
kunswerk deur Andrzej
Nowicki beeldhouwerk
deur Liza Grobler
beeld deur Norman
O’Flynn ongetitelde
kunswerk deur Marna
Hattingh

34 tuis Maart 2017

Free download pdf