Tuis. 03

(Tuis.) #1

74 tuis Maart 2017


KONTAK EN VERSKAFFERS Cape Boards 0 21 981 0152 capeboards.co.za
Deon de Goede 084 589 5026 H&M 0860 690 707 hm.com/za/ Hoi P’loy
021 447 1433 hoiploy.com MRP Home 0800 21 25 35 mrphome.com
Skinny laMinx 021 424 6290 skinnylaminx.com

1


2


3


1 Plaas twee van die 200 x
100 mm-planke tussen die
ente van die 910 x 100 mm-
planke en skroef vas om die
raam te vorm. Plaas twee van
die oorblywende drie 200 x
100 mm-planke in die hoeke
en een in die middel van die
raam en skroef vas.

Die bankie ...


2 Skroef die 430 x 80 mm-
planke haaks aan die 430 x
100 mm-planke vas om die
pote te vorm. Plaas ’n poot
op elke hoek van die raam
en skroef dit van die
binnekant af vas.

3 Sit die raam met pote
onderstebo op die sitplek
neer en skroef dit by die
stutte aan die sitplek vas.

doen dit self


Ter afronding
Vul skroefgate met houtvuller en laat
dit droog word; skuur dan die bankie
glad en verf of vernis dit in die kleur
van jou keuse.

Hout
verskaf deur
Free download pdf