Lynne se huis is deur die argitek Craig Canter van
Parallax in Melrose Arch ontwerp. Met sy rug
teen die wind kan Lynne op die stoep sit en
skaars ân briesie voel terwyl hoë vensters
verseker dat warm lug maklik bolangs ontsnap.
âEk is dol oor die koel ligte gevoel van hierdie
huisâ sê Lynne. âEn die swembad â in die somer
koel ek sommer vyf keer op ân dag daarin af!â
Die dekor is net so koel â sonder
ÆÄÆůÄŶÆLJŶÆÅ©ÅÄÆÄŽÅÆÆÄÄ«ÄŶÄŵÄÆÆÆÄŬÆÄÆÄ
sementvloere en blougroen aksente wat die
gevoel van vrede en kalmte versterk.
âEk hou van hoe die hout en bakstene saam
ŵÄÆŬŽÄůÄůŽƵÄÄŶÇÅÆ©ÄÇÄÆŬÍÄŶÅŽÄůÅÄÅÅŬÄÅÄ
industriële ysterbalke en sementvloere my
ÇÄÄůÄÄÆÅÅÄWÄÆÆÅÄÆÄŵÄÆ©ÄÄŶÄŶÆÄŬÄŵÄƵÄÄůÆ
komplementeerâ verduidelik Lynne.
ÍÆÍŶŵÄŶÆÄůůÄÆŶƵƵÆÅÄÄŶŬŽŽÆÍÆÅÆÅ©LJŵÄŬůÅŬ
op die ou einde met ân saai koue huis. Dit kos
tyd om ân tuiste te skep ...â
[ONTWERP IN DIE KOL]
Die hoofslaapkamer is die ene ouwêreldse sjarme. Die meeste meubels
het van Lynne se vorige huis af saamgetrek. Ander is herwin: Die Oregon-
dennehoutdeur tussen die slaap- en badkamer was deel van die ou stal; dis
middeldeur gesaag om ân voudeur te vorm en wit geverf. Lynne se ou TV-kas
het ook ân leksel verf gekry en dien nou as linnekas. Die Persiese mat wat die
vertrek anker is van Pak Persian Carpets in Johannesburg. >>
April 2017 tuis 21