Tuis. 04

(Tuis.) #1

EKLEKTIESE


bekoring


’n Welberese leser wys jy kan tog ’n verskeidenheid


style met groot sukses kombineer.


DeurBeatrice Moore-Nöthnagel •Foto’sSally Chance
StilisJanelle Enslin

Dis in die detail
Mooi lap is een van Jane se groot
ůŝĞĨĚĞƐ͖ĚŝĞďŽƚĂŶŝĞƐĞƐƚŽīĞƌŝŶŐ
op die bank kom van Bahia Art in
die Natalse Middelland.

Die pragtige glasdak was een van die groot trekpleisters vir Jane en Sean toe hulle
destyds gekoop het. Dit is reg in die middel van die huis en verskaf lieflike natuurlike lig.
Kussings op houtstoele oorgetrek met Wild Banana kleur Blanc
asook ronde Agave-mat van Hertex

leserhuis

Free download pdf