Tuis. 04

(Tuis.) #1

Die kombuis met sy pasgemaakte dagbed is die hart van
die huis van waar deure na aangrensende vertrekke lei. Die
kussings is oor jare versamel; party is van ou Franse linne
en toile ander is tweedehands of by MRP Home gekoop.


Vloer afgewerk met Earthcote Tread Pigmented Floorcote in
die kleur Crushed Stone; mure afgewerk in Earthcote Peinture
kleur Crushed Stone; leer van King Olaf Furniture & Collectibles


36 tuis April 2017


Wie woon hier?
Charmaine en Paul Wakefield en
af en toe hul studentdogter
Jemma (23)
WAARRiebeek-Kasteel
GROOTTE220 m^2
ORIËNTASIE Oos

Onsisdoloor...
die vintage-leer wat
as deel van die dekor
ingespan is.
Free download pdf