Tuis. 04

(Tuis.) #1

Die hoofslaapkamer het ’n
romantiese atmosfeer en
houthortjies hou dit heeldag
koel. Charmaine se voorliefde vir
besonderse items is sigbaar in
’n uitstalling op haar spieëltafel
(oorkant) waar ’n borsbeeld met
hasie-ore ’n ogie hou oor die res van
die dekor.


Bed en bedkassies van
Colonial Antiques


By die huis voel ek soos ’n kind wat met


haar pophuis speel.My dekor-uitstallings is


altyd aan die verander.–Charmaine


40 tuis April 2017

Free download pdf