Tuis. 04

(Tuis.) #1

badkamers


# 7 Eg Victoriaans
Lynette de Lange die eienaar van Old
Time Bathrooms in Pretoria wou haar eie
en suite-badkamer so versier dat dit haar
aan die see herinner maar dit moes steeds
elegant en modern wees – geen skulpies op
die vensterbank vir haar nie! Daarom het sy
die mure ’n sagte blougroen geverf (sy het
die kleur spesiaal laat meng) en ’n
dakvenster as plafon bo die Art Deco-styl-
bad geïnstalleer – perfek vir sterrekyk.
Op die vloer skep swart en wit keramiek-
teëls in ’n diamantpatroon gelê treffende
kontras teen die blou en wit tone in die
vertrek en danksy die losstaande bad word
die pragtige teëlvloer nie onderbreek nie.
Free download pdf