Tuis. 04

(Tuis.) #1
Die kompakte binnehof
met sy knus ontbyt-
hoekie kry heerlike
oggendson wat danksy
die glasdeur ook by die
sitkamer inskyn.
Tafel en stoele van
L’Orangerie

Die voordeur het eers geel
glaspanele gehad. Mandy
het dit met deursigtige glas
vervang die deur geverf en
kopertoebehore bygevoeg.


Mandy se gunsteling-ruimte die
tuiskantoor is ’n houtbalkon met ’n
asemrowende uitsig op die see en berg. 
Lamp stoel en tafel van @homelivingspace;
geel hasie-boekstut van Happy Harry
Free download pdf