Tuis. 04

(Tuis.) #1

raad


Ons harige vriende maak


April-grappies!


Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)

Diere-


maniere


Kop onderstebo
Die Deense hond Maddox kan tog so verspot
wees! – Phoebe du Preez Tulbagh

Is dit hoe ’n mens lê?
Mocha het ’n vreemde siening van
gemak ... –Amelia Schreuder
Somerset-Wes

Sag en snoesig
Die vyf week oue Jasper
slaap lekker in Mamma
se pantoffel. – Desiree Simonis Riebeek-Wes

I di h ’ lê?


NEW!

Cheese Chase deur Petstages
(R390 apetslife.co.za) gee jou
kiets drie aktiwiteite vir drie
keer soveel pret! Dis perfek vir
een of vir die hele buurt se
katte. Dié speelding het ’n bal
in ’n baan ’n bal bo-in en ’n
kattekruid-gevulde muis met ’n
lint vir ’n stert. >>

Nuut op die mark!


Stoftrapper
Bonnie spog met haar
rieldanspassies. – Samantha
Hugo Barberton
Free download pdf