Tuis. 04

(Tuis.) #1

lesertuin


88 tuis April 2017


Met die saadkoppe wat wieg in die wind gee dekriet
(Thamnochortus insignus) beweging en hoogte aan die
tuin. Die randlose swembad (oorkant) se water stort in ’n
voor van waar dit hersirkuleer word. Die erf was skuins –
vlakke is aangelê om dié probleem te oorkom en die tuin ’n
interessante voorkoms te gee. Daar is geen gras in die tuin
nie wat onderhoud tot die minimum beperk.
Free download pdf