... ân bolvormige âgroenâ
tafelversiering:
Wat jy nodig het
- Formica-randstrook
- skêr
- pons
- 2 splitpenne
- bloemisteskuim
1 Knip agt 15 cm-lengtes
uit die Formica.
2 Pons ân gat in albei ente
van elke strook.
3 Sit die stroke op mekaar
en skuif die splitpen deur
die gate; vou die punte oop
om dit in posisie te hou.
4 Neem ân stuk bloemiste-
skuim en sprei die stroke
rondom dit uit om ân bal
te vorm.
5 Vul dit met blomme
kruietakkies en vet-
plantjies uit jou tuin.
Blink plan!
Groot blare soos dié van
ân geraamteplant is nou
hoogmode â gebruik een
as plekmat vir ekstra
tekstuur.
Glase bak kleinbordjies
en servet van @home;
messegoed en grootbord
van Woolworths
vars idees
SO MAAK JY
VERSKAFFERS
@home 0860 576 576
home.co.za
Woolworths 0860 022 002
woolworths.co.za
Mei 2017 tuis 15