- Geen skadelike uitwerking op die osoonlaag
- Uitstekende termiese weerstand vir die leeftyd van die
gebou â dis bewys! - Termiese geleidingsvermoë verouder
ontwerpwaarde: 0030 W/m°C - Agrément-sertifi kate vir algemene gebruik
- Wasbaar â word nie deur water geaffekteer nie
- Geskik vir ontblote gebruik in huise plase
en besighede.
Sleuteleienskappe van
IsoBoard- termiese isolasie:ZERO
ODP
Laagste waterabsorpsie en
hoogste weerstand teen
hitte-oordrag.Tot 8m lank
Tot 80mm dik
Effektiewe dikte 600mm
Klik inmekaar met:
tong-en-groef-rande
Afwerkings:
IsoPine afgeskuinste randGroottes en
afwerkings vir
elke behoefte:
RETROFIT-DAKPLATERETROFIT-DAKTEÃLS- Kleur is wit en is verfbaar met waterbasisverf
- Versprei nie vlamme nie: klassifi kasie B/B1/2/H&V
- Ondersteun nie knaagdiere of skimmelgroei
- ân Uitstekende rekord van plaaslike vervaardiging
en suksesvolle projekte - Maklike installering vir die kenner en die selfdoener