Anders as wat ân mens van ân âblikhuisâ sou verwag
is hier geen tekort aan tekstuur nie. âOns hou van
aardse elemente en is lief vir hout. Die vraghouers se
bodems was reeds ân mengsel van hout en staal en
ons het dit net so gelosâ vertel Marinda.
Verder het hulle besluit op ân houtvloer vir die
sitkamer. Ook die vensterrame is van hout.
âOns bêre alles wat herwinbaar isâ verduidelik
Marinda. âDie storthokkies is ou dieseltenks wat ons
hier op die plaas gehad het. Ons het dit aan die een
kant oopgesny en dit âhangâ asât ware aan die
buitekant van die huis om ruimte binne te wen.â
Net so is die pype wat die koepeldak steun in die
sitkamer herwinde boorgatpype wat Willie op die
plaas teëgekom het.
Hoewel dit beslis goedkoper is om ân huis met
vraghouers te bou as met konvensionele bakstene en
sement moet ân mens wel voorsiening maak vir
onverwagte uitgawes waarsku sy.
Een van die uitdagings was die smal kombuis;
Marinda moes lank soek voor sy die regte kaste kon
vind wat nou so netjies in die smal ruimte pas â sy het
uiteindelik by Arabesque in Mosselbaai reggekom.
âDit was ân kwessie van âtrial and errorâ en ân mens
maak maar planne vir elke struikelblok wat jy teëkom.
Die houers is oud en het boonop duike waarrondom
ons moes werk. En as beskerming teen die elemente
moes ons dit buite-om met roeswerende verf bedek. â
Maar dit was die moeite werd: âOns voel dis uniek
en anders â en dit was ân heerlike spanprojek deur die
hele familie.â >>
Herwin herwin herwin
Die hoofslaapkamer is op die boonste vlak (dié blad en oorkant) en
het ân bad in die badkamer (die ander kamers het elk net ân stort).
Hoewel die vraghouers se afmetings ân mens in ân mate beperk kon
die Turveys alles laat pas danksy behoorlike beplanning.
eko-huis
[SLIM PLANNE]
Jy kan dalk sukkel om ân bank te kry wat bereid is om jou
ÇÆÄÅÅŽƵÄÆÅƵÅÆÆÄĮŶÄŶÆÅÄÆʹŽŽÆÇÄÄÅÍŶÆÄÆÆŽŽŶůÅŬÄůÄŶÅŶÅ
ÅŶÄÅÄŶũLJŶÅÄÅÄŶŽÄÅŬŽŶÆÄŶÆÅÄÆŶÅÄÍ^ŽŵŵÅÅÄÇÄÆÆŬÄÄ«ÄÆÆ
ÇÄŶÇÆÄÅÅŽƵÄÆÆÅÆÇÄůŵÄÆĮŶÄŶÆÅģůÄÅŶÆÆÄŶÆÅÄÆÅÄÄĸůÅÄÄÆÍ
ÇÄÆŵŽŽŶÆůÅŬŬÄŶÅÄůÆÍÅÄÄÄŶÅÄÄÄŬÄŶŽŽŬÇÄÆÆÄŬÄÆÇŽÆÄÍ
Die wit strook is waar die
vraghouers aan mekaar gesweis is.